'n Mediasiesessie duur gewoonlik 1½ uur en die volledige mediasieproses kan tussen 2 tot 7 sessies duur, afhangende van die partye se agendas en deelname.
U ontvang na afloop van elke sessie 'n notule van die besluite wat geneem is.
Die kinderonderhoud duur ongeveer 40 minute. |
A mediation session normally lasts for 1½ hour and the mediation process could take between 2 and 7 sessions depending on the agendas of the parties and their participation.
You will receive minutes after each session recording all decisions that were taken.
The child interview takes approximately 40 minutes.
|
Die koste van 'n sessie van ongeveer 1½ uur = R1,500
Die koste van die kinderonderhoud = R800 per kind
Terugvoer oor Kinderonderhoud = R600
Koste van die Memorandum van Ooreenkoms / Ouerskapplan = R1,500
|
The fee for a session lasting approximately 1½ hours = R1,500
The fee for a child interview = R800 per child
Feedback on Child Interview = R600
The cost of the Memorandum of Understanding / Parenting Plan = R1,500
|